Patient Information Leaflet

Patient Information Leaflet (English)

SCHEDULING STATUS [S0]

Not scheduled

PROPRIETARY NAME AND DOSAGE FORM:

Collagen Peptides Powder

Each 250g pouch contains:

Ingredients

Bovine Hydrolysed Collagen Peptides

PHARMACOLOGICAL CLASSIFICATION

34.3 Category D (Health Supplement) [S0]

INDICATIONS

Collagen helps provide structure to your skin and fortify your bones. It may also relieve joint pain. It is typically hydrolysed, which means the proteins have already been broken down, making it easier for your body to absorb it.

“A varied diet is the most effective and safe way to achieve good nutrition, health, body composition as well as mental and physical performance.”

CONTRAINDICATIONS

There are no documented health risks associated with taking collagen powder. If you are pregnant or breast feeding your baby, please consult your health care provider for advice before taking this medicine.

WARNINGS AND SPECIAL PRECAUTIONS

Do not exceed the recommended dose. For oral consumption only. Doses of Collagen peptides Type I up to 10 g per day is relatively safe if used for up to 5 months.

Allergens: People who are allergic to other types of collagens should not use collagen type II. If symptoms worsen or if you are pregnant or breastfeeding, consult a relevant health care provider.

Not recommended for children < 3yrs. KEEP OUT OF REACH OF CHILDREN.

INTERACTIONS

No known.

Anyone with arthritis should check with their rheumatologist before trying collagen. Always consult your healthcare professional if you are taking any other medicine.

DOSAGE AND DIRECTIONS FOR USE

Adults: 1 heaped 25ml scoop daily is equivalent to one 10g/10 000mg serving. Use 10g per day mixed in a cold or hot beverage of choice before or after a meal.

Do not share medicines prescribed for you with any other person.

SIDE EFFECTS

Reported side effects are mild, such as stomach upset and diarrhoea.

Not all side effects reported for this medicine are included in this leaflet. Should your general health worsen or if you experience any side-effects while taking this medicine, please consult your health care provider for advice.

STORAGE INSTRUCTIONS

Close the container properly after usage. Store in a cool, dry place below 25 ᵒC. Do not leave container open or store in a fridge.

STORE ALL MEDICINES OUT OF REACH OF CHILDREN.

PRESENTATION

Black packaged plastic stand-up doy pack with tamperproof heat seal, labelled with clear, detailed information printed on the label. Containing 250g powder with one 25ml white plastic measuring scoop.

IDENTIFICATION

White, Bovine derived powder, #0

REGISTRATION NUMBER

To be allocated.

NAME AND BUSINESS ADDRESS OF THE APPLICANT

Origin Collagen PTY Ltd

27 Rockview Road, Amanzimtoti, Kwazulu-Natal, 4126

Tel no: +27 (0) 615393581

Email: hello@origincollagen.com

Website: www.origincollagen.com

DATE OF PUBLICATION OF THIS PATIENT INFORMATION LEAFLET

June 2021

Complementary Medicine: Health Supplement

Classification D (HS)

This medicine has not been evaluated by the SAHPRA for its quality, safety or intended use. This medicine is not intended to diagnose, treat, cure or prevent any disease.

Pasiënt Inligtingsblaadjie (Afrikaans)

SKEDULERINGSTATUS [S0]

Nie geskeduleer nie

HANDELSNAAM EN DOSERINGSVORM:

Kollageen Peptiede

Elke 250g pak bevat:

Bestanddele

Bees Gehidroliseerde Kollageen Peptiedes

FARMAKOLOGIESE KLASSIFIKASIE 34.3

Kategorie D (Gesondheidsaanvuller) [S0]

INDIKASIES

Kollageen help om die velstruktuur te handhaaf, die versterking van bene en mag ook gewrigspyn verlig. ‘n Gehidroliseerde proses word gebruik met die vervaardiging van kollageen wat die absorbering van die afgebreekte proteïene vinniger in die menslike liggaam laat geskied.

“’n Omvattende en gebalanseerde eetplan is die mees doeltreffend- en veiligste manier vir die handhawing van goeie gesondheid om geestelike en fisiese doelwitte te bereik.”

KONTRA-INDIKASIES

Daar is geen gedokumenteerde gesondheidsrisiko’s verbonde aan die neem van kollageenpoeier nie.

Indien swanger of borsvoed, raadpleeg jou gesondheidsorgverskaffer voordat hierdie medisyne gebruik word.

WAARSKUWINGS EN SPESIALE VOORSORGMAATREËLS

Moenie die aanbevole dosis oorskry nie. Slegs vir mondelingse gebruik. Kollageenpeptiede Tipe I doserings tot 10 g per dag is relatief veilig vir gebruik tot en met 5 maande.

Allergene: persone wat allergies is vir ander soorte kollageen, moet nie kollageen tipe II gebruik nie. Raadpleeg u gesondheidsorgverskaffer as die simptome vererger as u swanger is of borsvoed. Volg altyd die aanwysings op die etiket of verpakking.

Word nie vir kinders aanbeveel < 3 jaar. HOU BUITE BEREIK VAN KINDERS.

INTERAKSIES

Geen wat bekend is nie.

Raadpleeg altyd u gesondheidsorgverskaffer as u enige ander medikasie gebruik. Persone met artritis moet hul rumatoloog raadpleeg voordat hulle kollageen gebruik.

DOSERING EN GEBRUIKSAANWYSINGS:

Volwassenes: 1 opgehoopte 25 ml lepel daagliks is gelykstaande aan een 10g/10 000mg porsie. Gebruik 10g per dag gemeng in ‘n koue of warm drankie van keuse voor of na ‘n maaltyd.

Moenie medisyne met enige ander persoon deel nie.

NEWE-EFFEKTE

Geen ernstige newe-effekte is gerapporteer nie, buiten maagpyn en diarree.

Nie alle newe-effekte is in hierdie pamflet gelys nie. Indien u algemene gesondheidstoestand versleg of as u enige newe-effekte ervaar, raadpleeg u gesondheidsorgverskaffer vir advies.

BERGINGSINSTRUKSIES

Verseël die houer behoorlik na gebruik. Bêre op ‘n koel, droë plek onder 25 ᵒC. Moenie die houer oop laat of in die yskas bêre nie.

STOOR ALLE MEDISYNE BUITE BEREIK VAN KINDERS

AANBIEDING

Swart verpakte plastiek opstaan-doy-pak met peuterbestande hitte-seël, gemerk met duidelike, gedetailleerde inligting gedruk op die etiket. Bevat 250g poeier met een 25ml wit plastiek maatlepel.

IDENTIFIKASIE

Wit, bees-afgeleide poeier, #0

REGISTRASIE NOMMER

Nie toegeken nie.

NAAM EN BESIGHEIDSADRES VAN DIE AANSOEKER

Origin Collagen PTY Ltd

27 Rockview Road, Amanzimtoti, Kwazulu-Natal, 4126

Tel no: +27 (0) 615393581

e-Posadres: hello@origincollagen.com

Webwerf: www.origincollagen.com

DATUM VAN PUBLIKASIE VAN HIERDIE PASIËNT INLIGTING PAMFLET

Junie 2021

Aanvullende Medisyne: Gesondheidsaanvuller

Klassifikasie: D (HS)

Hierdie medisyne is nie deur SAHPRA geëvalueer ten opsigte van die kwaliteit, veiligheid of beoogde gebruik daarvan nie. Hierdie medisyne is nie bedoel vir die diagnosering, behandeling, genesing of voorkoming van enige siekte nie.